2017 Youth Show

Jeugskou 2017

Die Brahman Genootskap is trots om deel te wees van die Nasionale Jeugskou wat elke jaar plaasvind.

Maxie Pietersen van Terenus Brahmane is die organiseerder van hierdie Jeugskoue.


Tydens die Presidentsdinee (29 September 2018) is die Jeugskou wenners vereer met sertifikate en geskenke van die Brahman Genootskap.

JUNIOR-JUNIOR WENNERS
1ste:  Derik Coertze (Regs) Wit bul wat hy by Terenus Brahmane gekoop het.
2de:  Karlienke Coetzee (Middel) Wit vers van GPC Brahmane.
3de:  Anghen Coertze (Links) Rooi bul van Terenus Brahmane

WENNER BY SENIOR VLEISBEES AFDELING
Jan de Klerk met rooi bul van Terenus Brahmane

SENIOR WENNERS
Voor – June Bester (3de in Senior afdeling)
Middel – Marli Grobler (2de in Senior afdeling)
Agter – Jan de Klerk (Wenner in die Senior afdeling)

JUNIOR WENNER
Narine Grobler – Wit bul van Dalyspan brahmane

JUNIOR WENNERS
2de:  Abrie Coetzee – met wit bul van GPC Brahmane.
5de:  Grahman Crispin – met rooi koei van Terenus Brahmane
3de:  Zeiss Jordaan – met ‘n wit bul van Terenus Brahmane. Hy is van OP.

Abrie Coetzee

Karlienke Coetzee

Maxie Pietersen – Jeugskou Afrigter 2017/2018