Objectives

OUR VISION:

The breeding of a Brahman which, under South African climatological conditions yields economical results due to its adaptability and efficient utilization of natural grazing and the total quality improvement of the breed.

MISSION:

  • To encourage the breeding and improvement of the genetic production potential of Brahman cattle by exercising the powers and duties vested in the Society in terms of the Livestock Improvement Act and laying down of a national policy for the importing and exporting of Brahman cattle, semen and ova;
  • To maintain the purity of Brahman cattle and to use all possible and available means to promote interest in the breed;
  • To keep and maintain proper records of data of Brahman cattle and their progeny by means of available technology;
  • To collect and process Performance data of Brahman cattle and to set standards which can be used as a basis for selection and as minimum registration standards, as well as thus to identify and eliminate roblems in the breeding of Brahman cattle;
  • To carry out research and promotion in connection with Brahman cattle.


Doelwitte


ONS VISIE:

Die teel van ‘n Brahman, wat, onder Suid-Afrikaanse klimatologiese toestande, ekonomiese resultate lewer vanweë sy aanpasbaarheid en benutting van weiding, asook die totale kwaliteitsverbetering van die ras.

ONS MISSIE:

  • Om die teling en verbetering van die genetiese produksiepotensiaal van Brahmanbeeste aan te moedig deur die magte en pligte waartoe die Vereniging beskik kragtens die Veeverbeteringswet, en die neerlê van ‘n nasionale beleid vir die invoer en uitvoer van Brahmanbeeste, -semen en -ova;
  • Om die suiwerheid van Brahmanbeeste te handhaaf en om alle moontlike en beskikbare middele aan te wend om belangstelling in die ras aan te moedig;
  • Om ‘n doeltreffende stelsel van aantekening en bewaring van data t.o.v. Brahmanbeeste en hul nageslag in stand te hou deur middel van beskikbare tegnologie;
  • Om prestasiedata van Brahmanbeeste in te samel en te verwerk en om standaarde te stel wat gebruik kan word as basis vir seleksie en as minimum registrasiestandaarde, en sodoende ook probleme te identifiseer en te elimineer in die teling van Brahmanbeeste;
  • Om navorsing en promosie ten opsigte van Brahmanbeeste te behartig.