There is one beef breed in Southern Africa that has changed the composition of commercial herds due to its versatile performance. Cosmetically or genetically the Brahman breed in the commercialisation of the livestock industry, is an option that should be reckoned with.
Which other breeds provides:
- Three ways for profit or three ways for adding value to your genetic product by means of:
(a) The Breeding of Registered Brahmans,
(b) Breeding of F1-Brahman females,
(c) or the breeding of a Composite breed. - Genetic versatility (Grey Brahman, Red Brahman, Gyr, Nelore, Indu Brazil and Guzerat) due to its genetic uniqueness?
- More hybrid vigour with reference to:
(a) Percentage conceived: 70.1 – 100.00%
(b) Calving difficulty: 0.0 – 10.0%
(c) Weaning mass and wean/cow mass ration: 50.6%
(d) FCR (Feed Conversion rate): +6.7%
(e) ADG (Average daily gain): +16.8% - A more sought after Fl- female (Mama-cow) animal as common denominator for the breeding of those sought after crossbred calves for the feedlot?
- Hardiness and adaptability due to low maintenance requirements, heat tolerance, disease resistance and bloat resistance?
- The annual publishing of a Breed and Judges Policy since 1989?
- An Elite Register Programme (ERP) where a bull’s progeny in the show (phenotype) is linked with his estimated breeding values – EBV’s (genotype)?
- A genetic bull analysis (BLUP) since 1986 with trait leaders for birth, weaning, 12-month and 18-month mass?
- An opportunity to identify bulls according to minimum and maximum EBV’s?
- An opportunity to obtain over a longer period of weight (R-c) premium on carcasses which are currently being graded as A and AB, merely as a result of the late cutting of teeth at an age of 32 months?
- Early marketability. Empirical research has proved that Brahman and Brahman crossbreeds are market ready at 30 months. Their age for market availability was 6.9 months earlier that that of comparable breeds, while their growth rate was 21% faster.
- An uninterrupted bi-monthly prestige publication since 1981 – The Brahman Journal?
- It’s own consumer friendly computerised registration system since March 1992 which provides optimal accessibility to its animal data records?
- An autonomous Performance Testing Register since 1 June 1999 which includes the calculation of estimated breeding values.
- Accessibility to ± 570 members and ± 60,000 enrolled head of cattle?
- The opportunity of joining the Society by means of comprehensive membership or where a related person can join as a sub-member?
- An extended and scientific, country wide Breed Improvement service.
- In short, a Society where you feel at home and client satisfaction, gives you total peace of mind.
Waarom Brahman?
Daar is een vleisras in Suidelike Afrika wat die samestelling van kommersiële kuddes verander het as gevolg van sy veelsydige prestasie. Kosmeties of geneties, die Brahman is `ʼn opsie waarmee daar vir altyd rekening gehou sal word.
Watter ander ras verskaf:
- Drie markgeleenthede of drie maniere van waardetoevoeging, wat winste beteken deur middel van:
a) die teel van geregistreerde Brahman,
b) die teel van F1-Brahman vroulike diere (Eerste generasie kruis met enige ander ras), of
c) die teel van ‘n saamgestelde ras soos die Simbra, Brangus, Chabray, Braford ens. - Genetiese veelsydigheid (Wit-, Rooi Brahman, Gir, Nelore, Indu Brazil en Guzerat) as gevolg van hul genetiese uniekheid?
- Meer basterkrag of heterose met betrekking tot:
a) Persentasie Besetting: 70.1 – 100.00%
b) Kalwingsprobleme: 0.0 – 10.0%
c) Speenmassa en speen/koeimassa verhouding: 50.6%
d) VOV (Voeromsetverhouding): +6.7%
e) GDT (Gemiddelde daaglikse toename: +16.8% - ‘n Meer gesogte F1 vroulike dier as BASISKOEI vir die teel van daardie gesogte kruiskalwers (tollies) vir die voerkraal?
- Gehardheid en aanpasbaarheid as gevolg van lae onderhoudsbehoeftes, hitte weerstand, siekte weerstand asook weerstand teen opblaas?
- Die jaarlikse publikasie van `ʼn Teelt- en Beoordelaarsbeleid sedert 1989?
- ‘n Elite Register Program (ERP), waar `ʼn bul se nageslag in die skou (fenotipe) verbind word met sy geskatte teelwaardes (EBV’s)
- ‘n Genetiese bul ontleding (BLUP) sedert 1996 met eienskapleiers vir geboorte, speen, 12-maande en 18-maande gewig?
- ‘n Geleentheid om bulle te identifiseer volgens minimum en maksimum teelwaardes (EBV’s)?
- ‘n Geleentheid om oor ‘n langer periode ‘n gewigspremie (R-c) te verkry op karkasse wat steeds as A en AB gegradeer word, bloot as gevolg van die feit dat die Brahman tot so laat as 32 maande eers begin wissel.
- Vroeë markklaarheid. Empiriese navorsing het bewys dat die Brahman en Brahman kruisings reeds op 30 maande markgereed was. Hul markklaarheidsouderdom was 6.9 maande vroeër as
die vergelykende rasse, terwyl hulle ook 21% vinniger gegroei het. - Die Brahman Joernaal, ‘n glans publikasie sedert 1981 – 5 uitgawes per jaar.
- ‘n Outonome en verbruikersvriendelike Registrasie stelsel sedert 1 Junie 1999, wat optimale toeganklikheid tot dierdatarekords lei.
- ‘n Outonome Prestasietoets Register sedert 1 Junie 1999 wat die berekening van beraamde teelwaardes insluit.
- Toeganklikheid tot ±400 lede en ±56 000 geregistreerde beeste?
- Die geleentheid om by die Genootskappe aan te sluit by wyse van ‘n volledige lidmaatskap of waar u kind, kleinkind, agterkleinkind, ouer of grootouers as ‘n sublidmaatskap kan aansluit?
- ‘n Uitgebreide en wetenskaplike, landswye, Rasverbeteringsdiens.
- Kortom, ‘n Genootskap waar jy tuis voel en kliënte tevredenheid, jou totale gemoedsrus gee.