Sponssiekte

Sponssiektes lei tot vinnige vrektes

Sponssiekte word veroorsaak deur die Clostridium-bakterieë en die besmetting van diere lei gewoonlik tot akute vrektes. Dié bakterieë kom baie wyd verspreid in Suid-Afrika voor en kan vir lang tye rustend bly voordat dit weer toeslaan. Hennie Maas praat op RSG Landbou met dok Faffa Malan hieroor. Klik op die klankgreep hieronder om na die onderhoud te luister.

Bron: RSG Landbou

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *