Brahman cattle are renowned for their gentle temperaments and ease of handling, making them low-risk when handling, here’s how to score their temperament.
Rooivleisbedryf span saam teen bek-en-klouseer
Al die vertakkings van die rooivleisbedryf het besluit om saam in die voorry van die skrum teen bek-en-klouseer te sak. Daar bestaan kommer dat dit nie die laaste uitbreking van dié gevreesde siekte, wat die bedryf onberekenbare skade berokken, gaan wees nie.
The Myths and Truths of Crossbreeding
Beef producers are often unsure what’s true and what’s not with crossbreeding, which is why two Kansas State University researchers have teamed up to answer some of the most common questions they have.
Speenkalfpryse is baie goeie nuus
Speenkalfpryse het vandeesweek vir die tweede agtereenvolgende week gestyg nadat dit aan die begin van die jaar met sowat 20% gedaal het.